News

Die DA het die nuus verwelkom dat die BTW-verhoging van ‘n halwe persentasiepunt, geskrap is. Die verhoging sou aanstaande week Donderdag in werking tree. Die Nasionale Tesourie het vroeg vanoggend ...
President Cyril Ramaphosa sal vanoggend by die Uniegebou in Pretoria met die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski vergader, waarna die twee leiers saam die media sal toespreek. Die Presidensie sê ...
Die adjunk-minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die departement vorder met planne vir die skepping van die kantoor van die Ingenieur-Generaal van Suid-Afrika. Zikalala het ...
Die EFF het, soos die DA, ook bykomende hofstukke in die hooggeregshof In Kaapstad ingedien om die parlement te dwing om die 2025-begrotingsproses te verwerp. Die EFF sê Suid-Afrika het nie ‘n wettige ...
** Die adjunk-minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die departement vorder met planne vir die skepping van die kantoor van die Ingenieur-Generaal van Suid-Afrika. Zikalala ...
Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het uitspraak voorbehou in die korrupsieverhoor van die voormalige president, Jacob Zuma en sy medebeskuldigde, die Franse wapenmaatskappy, Thales. Die ...
Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula het benadruk dat konstruktiewe samesprekings die norm moet wees wanneer toekomstige wetgewing oorweeg word. Mbalula het die media in Sandton in ...
** Pous Franciskus was ‘n belangrike bondgenoot vir die Palestynse mense, sê die eerste adjunk-sekretaris-generaal van die ANC, Nomvula Mokonyane. Die pous het hom sterk uitgespreek teen die konflik ...
Die asbesdakverwyderingsaak is tot môre uitgestel wanneer regter Phillip Louser uitspraak sal lewer of hy ‘n binneverhoor in die verhoor sal toelaat. Beskuldigde nommer 17, Moraoadi Cholota, wil die ...
Eskom het Fase Twee beurtkrag om middernag opgeskort. Die kragverskaffer sê dit is omdat sowat 2-duisend en 15 megawat opwekkingskapasiteit herstel is en dat die vraag na krag na verwagting sal afneem ...
President Cyril Ramaphosa het bevestig dat hy vanoggend telefonies met die Amerikaanse president, Donald Trump, gesels het voor sy vergadering met die president van Oekraïne, Wolodimir Zelenski.
Kardinaal Giovanni Battista Re* sê Pous Franciskus het die laaste paar jaar baie oorloë gesien en deurlopend om vrede gepleit. Die kardinaal het op die Pous se begrafnisdiens in Rome gesê die Pous het ...