News

Die winkeleienaar, wat na ’n hospitaal in Butterworth gehaas is, het aan sy beserings beswyk. Die verdagtes moet binnekort in die plaaslike landdroshof verskyn.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die plaaslike kunstenaar, Tiaan Koekemoer het geen bekendstelling nodig nie en werk onverpoosd om sy sangloopbaan te bevorder. Hierdie 31-jarige kunstenaar woon sy lewe lank al in Geduld Uitbreiding.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
omdat die daglengte begin verkort en temperature begin daal in aanloop tot die kouer seisoene wat binnekort begin,” het Arnoldi verduidelik. “Indien die besmetting laat in die groeiseisoen ...